Jongste aktiwiteit:

nektar

 

 

na eerste reën ingesak het

verskyn die mooiste trosse wit blomme

oral teen die rante van ons mooi land pryk dit

fotograwe kom van heinde en verre om dit te sien

maar hulle hou ‘n veilige afstand daarvan weg

omdat, uit die mooiste wit blomme se nektar

kom die aakligste reuke aan op die wind

veral so op die hitte van ‘n somersdag

geen wonder die boom is in volksmond

gedoop as die “Drolpeer-boom”

telkens as die prag verskyn

knyp my hart van pyn

oor my dierbare

verlore berg

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed