Jongste aktiwiteit:

Kirang se kitaar

Kirang se kitaar

○ 2026 Ryno. Alle regte voorbehou

Daar ver op’n Kalahari-plaas laat staan die spook almal verbaas.

Die wat hom wel kon sien, was al reeds ‘n sippie voor. Volgens hulle is hy ‘n lang ou snaar.

Krienag tokkel op sy kitaar, saans as die nag bedaar.

Kere wonder ek: is dit regtig waar, of is dit dalk net ‘n wolhaarstorie?

Die gehoor wat al vir Kierang gewaar het, stap ook al met ‘n lawwe stap.

Tot ons wel eendag sal weet, los ons maar die lang ousnaar op die ritme van sy kitaar.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed