Jongste aktiwiteit:

Drie kante wan die waarheid

Drie kante van waarheid

Deur: Ryno du Plessis

 

My waarheid is vir jou ’n leuen, tog moes ek eers op dit steun.

My leuen sou jou waarheid wees, maar om vrede te bewaar vir siel en vrees, moes my waarheid eers anders wees.

Egte waarheid breek bande, want waarheid bly in donker skadu van die hart diep weggebêre.

Die bril van die lewe hou ons blind, tog sien hy hoe ons die storie bind.

Jou leuen en my waarheid lei tot die kraak van onvertelde waarheid.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed