oorweldig
demografies
oorweldiggende
massa met getalle
oorspoel elke land
van kan tot kant.
so spoel
jy, satanskind
oor alle grense
oop of gesluit
geen keer
meer
vergroei
jy die aarde
in kaf en bossies
doringbosse van
geweld
oormantel
jy elke geloof
om te konformeer
by jou duiwelse
lis
maar die Een
kan jy nie oorwin
Sy krag en koningskap
staan vir ewig
gevestig
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.