Jongste aktiwiteit:

My land Namibië

My land Namibië

Deur: Ryno du Plessis

In die Suide, vlaktes ver en kaal. Klipperand, swart gebrand. Gesaai met goue gras.

Kalahari rooi duin, kameeldoringboom.

Wilde weste winde waai. Duine teen die see.

In die Noorde, teen die makalanirant, berg en klip, groen land.

Wamboland met sy wit sand.

Kom tot rus in die Ooste, daar boer Herero’s met hul beeste.

Hier in Namibland woon ons almal saam. Vat die harde en geniet ons land van vrede saam.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed