Bottervisse in die “jam”
Bottervisse in die “jam”
Deur: Ryno du Plessis
Sag jou woorde, mooi die beloftes.
Drome gedroom, kastele gebou.
Nuwe lewe saam beplan,emosies het opgedam.
Alles vir niks; dit was al die tyd soos bottervisse in die “jam”.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.