volhard
voortdurend aanhoudend
positiewe aktiewe energie
selfs in jou swakke ouderdom
lê aanhef steeds voor
is daar nie tyd
om te mors
innig
verbonde
tot jou roeping
dit uit te leef
waarvoor
jy gespaar
word om
nog te
leef
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.