Die geverfde olifant in die vertrek
Die Geverfde Olifant in die Vertrek
Deur: Ryno du Plessis
Onskuld word hier bewys, ons staan elkeen op ’n kant van puntbewys.
Waarheid word gedraai soos ’n sokkie om te pas, woorde vloei uit ’n ander klas.
Die olifant staan vas, verduidelikings verf soos ’n bont kwas.
Maak nie saak wie was reg nie—
Hier staan nou ’n bontgeverfde olifant in die vertrek.
© Ryno du Plessis, 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.