Jongste aktiwiteit:

Gelapte mure

Gelapte mure

 

Verf het jare gelede teen hierdie mure gerus.

 

Spatsels tussen groen en blou klou nog vas aan die ou gebou.

 

Tog moet dit so wees.

 

‘n Gelapte klavier versier met blomme. Groot, rowwe houtrame met foto’s van eens gewees.

 

Gemaklik en tuis hoor jy die gedruis van eendag, lank gelede, se lewe.

 

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed