eendag
eendag as ek groot is
eendag ver van vandag
miskien is eendag naby
niemand sal weet nie
daardie één dag
in jou lewe
waarom
alles
wil
wentel
om geluk
te bring
eendag sal
my skip kom
hoop net daar
is baie skatte
aanboord..
of
eendag
as ek in
die hemel
kom..
tot
jy
besef
eendag
is hier
en
nou
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.