Jongste aktiwiteit:

Kosmos

Kosmos

Elke ietsie in die lewe kom met ‘n prys.

Kos mos geld of tyd, verg aandag of al jou energie.

Soms is die prys net te hoog om vir goed te betaal.

Ander se skaamte is ‘n winskopie.

Net ‘n drukkie of ‘n opregte oor, ‘n hart wat voel is beter as om met woorde te kan toor.

‘n Gebed vir dié in nood, selfs net ‘n pleit vir God se seën.

Eintlik kos die klein goedjies wat saak maak, mos eintlik niks.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed