Jongste aktiwiteit:

tien versreëls (goud)

tien versreëls

hoe meet ek jou afwesigheid
in tien versreëls
as elke oggend sonder jou
reeds ’n hele gedig beslaan?
ek het nog ses reëls oor
om jou terug te skryf na my
maar my sinne word woordskraal
en selfs die stilte raak te eng
my laaste woorde is
hoe lief ek jou –

© Hester Steenkamp, 2026

*neologisme: woordskraal – te veel om te sê met te min woorde




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed