Die onvertelde sprokie
Die onvertelde sprokie …
Sy wou dans in die son, speel in die see.
Hy wou boer en dans in die reën, swem in die ou plaasdam.
Kind is gebore sonder naam, ek noem dit vriendskap wat nooit sal vergaan.
Nooit was hulle in ’n lewe saam nie, maar dwaal op die wentelbaan van ware omgee vir mekaar.
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.