argaïsme
saggies soos nanag briesie
fluister die kalm see sy wysie
ja, dit is seker baie ou nuus, maar
soos argaīsme gedagtes en woorde
in ou wynsakke verouder
so bring die golwe hul
boodskap van rus
en oneindige vrede
wat winkend
oor die stil strand
vermurwe, in spierwit
rollende skuim
Ó Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.