Jongste aktiwiteit:

blik

gedagtes en drome
kruip weg onder wilge bome
waar liefdeswoorde rimpels
maak oor water some

gedagtes en drome
suis in sagte wind strome
wanneer liefdeswoorde
virewig word volkome

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Noelle Hart het n geregistreerde lid geword

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nadia het n geregistreerde lid geword