By Bakoven
Die teerheid waarmee skemerson
teen harde rotse skyn
kan ek in woorde nooit beskryf nie.
Ook nie hoedat lig (wat broos is)
vroegaand
in donker water dryf nie.
© Carma Shaw
25 April 2017
4 Kommentare
-
-
Kiekies
Dis presies reg bewoord...lig wat oppie water dryf. So mooi.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Baie kort maar so pragtig saam met n stunning foto Carma