Jongste aktiwiteit:

Die aanhoudendheid van tyd

Vincent was nog in sy kas,
toe kom Dali, sy miere en ‘n tas.
Ons kyk na lewe deur ‘n skyfie glas
en hou aan die skoene wat pas;
sandkorrels syfer egalig in die aanhoudende verweer.
Geweer-geweer, vra ‘n Cowboy oor sy geweer;
‘n boesman loop verby sy seer,
die korrels val, die korrels val…
tot donkerte jou kom haal.

©Morné du Preez
Goud.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed