Jongste aktiwiteit:

Die Berg Met My naam op

Die Berg Met My Naam Op

2026 Ryno. Alle regte voorbehou. ”

n Swart, donker berg lê voor jou uitgestrek. Hoe sal jy oor hom kom?

Die donker van die lewe suig jou in, ‘n persoonlikheid van voorgee bied Jy aan.

So graag wil jy uitstaan in ‘n vreemde wêreld, jy doen jou bes om anders te wees.

Selfaanvaarding is die berg se naam soekend na iemand wat sal verstaan.

‘n Leuen hou jy voor om beter te vertoon.

Verwyder die berg in geloof soos God ons beloof.

Die beste weergawe van jouself is die ware jy, moenie daardie persoon begrawe nie.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Landi het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ODBNamibie het n geregistreerde lid geword