Jongste aktiwiteit:

Die frekwensie van gees(brons)

Daar is soms
spiraal frekwensies van ons gedagtes
wat in die diepste denke
van ons gees
vrede vind
in die wildste wind
veerlig stil vlieg
kalm toe oë
storms bedaar.

©Morné du Preez




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed