deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Filosofie Share: verwante: grond Die duif en die doop 24 Julie 2020 455 gesien 0 Komentare 0hou van Dinge komplekse is mense goed modegiere wat verval na stof. eenvoud is gedagte stof kwesbaar wat staan in ewigheid. groots is klein dinge soos die bergkrans verskans in ń korrel sand. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende