deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Toe vind jy my inkyk of uitkyk 9 November 2023 558 gesien 0 Komentare 0hou van Droë Wes Transvaal ń droë stofwind snel onverpoosd in gras en bossie glowe in dié stormgras lê ń plat rug, grys ń alleen veldwalvis in die hitte golf brand die droë wind en niemand spat ons nat Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende