deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Hartswense vir jou Dis jy 18 Oktober 2023 653 gesien 0 Komentare 0hou van drup uit die heuning van die lewe vloei daar druppels vol seën uit die volheid van ons lewe vloei daar ons dankbaarheid uit die onverdiende genade vloei daar strome van liefde mag die bloeisels in jou lewe altyd druppels van dou drup ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende