Jongste aktiwiteit:

druppels

snags drup dit
mistige weer druppels
saggies deur my sluimer
hoor ek die druppels drup
plons-plons op ons dak
rol dit sag verder
en drup dit
in emmer
op sand
so
drup
die liefde
saggies uit
tot ouderdom
dit vervaag
met
korrels
sand
wat
saggies
sif

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed