uiting
my duin is nie altyd vriendelik
soms is dit maar koud en eensaam
gedagte half gevries in koue werklikheid
wêreld se inhiberende koue verknies
vlerke van jou gees half verlam
breek die Lig deur in warmte
dan sweef jou gees weer
ver oor ronde blou see
oë soos ‘n arend
sien en sien
en sien
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.