Jongste aktiwiteit:

Die laaste geveg

Die rol van liefde, word vertolk deur die karakter van my siel. Op my knieë en hande uitgestrek, die son se seën bak neer op my gesig. Droë lippe en met my asem weg, was die aleen probeer my laaste geveg. Die lewe bespring hierdie liggaam en water vloei vanuit, staan op en loop gaan lag en fluit. Die klippe van die verlede en die dorings van môre, is al lank nie meer, want my prentjie is geskulder in Sy vrede en kleur. Vlerke hou my vas, en vreugde maak my sweef. Hoe het ek ooit voorheen, sonder Jou geleef?




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed