Fietsryers
kantel heen en weer
pa strompel saam
ma dirigeer
gesamentlik buite beheer
van die fiets leer dans
die speke skiet
versekerd straat af
flits verby verkeer,
ouers sit voor tv
mis die briekdans
robotte beheer
interseksie verkeer
ouers is nou gerus,
blink dink fietsryers
jaag die wal af
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.