Jongste aktiwiteit:

om te of om nie te

–
wat is die waarheid
wie werk vir wie
wie baat en wie nie
–
is kudde immuniteit
gesonde beginsel
sal dit ooit regtig werk
–
wanneer is ‘n siekte
totaal uitgeroei
of is dit net ‘n mite
–
hoe meer kudde immuniteit
daar in diere bestaan (*)
hoe meer kwesbaar is hulle
–
hoe minder blootstelling
mens aan siektes kry
hoe meer kwesbaar is hy
–
hoekom word mense
wat immuniteit bereik
dan nog steeds siek
–
sulke gedagtes lei nêrens
want baie groot geld
lei alle besluite in wêreld
–
solank groot geld-magte
eiendomsregte op alles het
sal weerstand bly bestaan
–
©Teãrlach
(*) Verwys na die “pore-on-era” by beesdip teen Bosluise. Sodra jy jou kudde te skoon hou, word hul kwesbaar teen allerhande siektes afkomstig van dieselfde bosluis-plaag. Is dit dalk ‘n les wat die mens nog moet leer?




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak