Jongste aktiwiteit:

Meer as net voetspore …

Ek wil net vir jou sê
jy is ‘n awesome mens
ek kan sien hoe baie die kinders van jou hou
hulle respekteer jou
hou aan met wat jy doen
hulle het jou so nodig…
ek sal jou ook altyd respekteer en vir jou opstaan
want jy is altyd daar
om te help en moed in te praat.
Soos wat jy alreeds weet –
ek sal altyd jou kind wees.
Jy los baie meer as net voetspore
jy los ‘n deeltjie van jou hart…

Mag God elke dag by jou wees
en Sy hand jou beskerm
in elke besluit wat jy neem
en met elke tree wat jy gee
selfs al stap jy deur vuil water…

MC Marx (C)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed