Jongste aktiwiteit:

Oktober blink en blou (Brons)

Ons ewige trou belofte was 7 Oktober 1992…
kan jy die eindlose geluk op my gesig onthou,
toe jy my vra om te trou?
o’ dit was Oktober 1992, toe die
blou
ewigheids-
rus, jou laat oorstap
my lief, my hartslam…
aand vir
aand lê my ek verdwaald en
navigeer ek jou fantoom tussen die sterre
dat gister se Oktober 1992, vandag kan blom

©Cornien Naudé
23/10/2021
Foto geleen van internet




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed