Jongste aktiwiteit:

Gedissekteerde vlinder

Gedissekteerde vlinder

Ek vlinder tussen jou klawernote vanaand
en klank jou hartseer melodie onbeskaamd…
tot die veraf weemoed met sy klaagsang wegdoof
en my regdenkende “ek” onthoof.

Laat jou sagte harmonie my sakraal dissekteer,
wyl my ontstuimige gemoed tussen note verteer.




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed