
gee die see
–
die see lê kalm
na die nag se gedruis
soos elke oggend lê dit
raak, raak dit aan strand
waar enkele brawe, fikser
swemmers die water toets
soos pienk blomme bloei
in droë herfse fynbos
bedek met geel alge
net, net nog leef
en elke druppel
dou nog tel
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.