
Genade reën
Ontplof die vaal landskap in die mooiste kleure
Kyk rond die barre veld lyk asemrowend – slaan jou asem weg
Trek my hart ‘n punt
O Heer
Bloei my siel bloeisels
En in die rustige soet genade
Reën sag – strelend soos ‘n soen van geluk
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek