oorsig uitkyk insig
–
in die oorsig
van my lewe
is die uitsig skoon
dit was nie altyd so nie
soms sien ek net hoe ek voel
ander kere sien ek met insig
omdat my uitkyk positief is
dan verkry ek insig
in my lewe
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.