Jongste aktiwiteit:

Grootste rede is geld

Grootste rede is geld

 

Wat is die grootste rede

vir huwelike wat verbreek

diefstal van liefdelose vrede

vriende mekaar in die rug steek

 

geld en die hartsverlange soeke

rykdom bo arm wees

geld wat kan regmaak

soos ons in koerante lees

 

man en vrou kan daaroor baklei

want in winkels soos Eva verlei

te veel gekoop as beplan

nou is begroting verlam

 

sonder geld  geen bestaan

alles lyk so verby, gedaan

uitkoms tog nader as gereken

in te min so maklik vergeet.

 

ons hulp, redding kom van God

raak stil in gebed en glo

bybel beloftes elke dag waar

God ons helper, voorsiener




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed