Haikoe 3 (Silwer gradering)
Vriend’lik geel die lig
van die kers se flikkervlam
… pynlik tog die skroei
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Vriend’lik geel die lig
van die kers se flikkervlam
… pynlik tog die skroei
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 - Haikoe projek