Jongste aktiwiteit:

heike

 

 

in skadu van Skandinawiese woud

gloei sterre, helder en vol kleur 

“Heike”, weerklink in nag se klanke

enigste geluid in stille maanskyn nag

 

skoonheid van noorde, sag en rond

verdiep vreugde, harte se verlange

elke, siel se fluistering, soet en sag

eggo van liefde, in duistere woud

 

soos auroras wat dans oor berge,

bring boodskap hoop, en drome glans 

in taal van wind, en rimpelende see

 

koester die oomblik, ervaar dit opreg 

stoor klanke wat verlatenheid versag

in harte van mense, vir altyd versoen

 

© Tearlach.

 

Heike – heerser van het thuisland (vroulik)

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed