deur Roeline vir Gedigte Merkers: Hemel, Natuur Share: Related: grond Die duif en die doop 17 Maart 2017 226 views 1 Kommentaar 0likes Herfs het gekom die dae raak rustiger jou ligblou lug vou veersag rondom my die oker blare dans op die strate ek kan hoor hoe jy lag gelukkig soos ‘n kind jou tyd het gekom ©Roeline 11 Maart 2017 18:30 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next
Elroux
Pragtige rustige gedig