Jongste aktiwiteit:

hout

.
soos kewers
in harde hout tonnel
en dit van binne af op knaag
so knaag die natuurlike erosie
aan die mens se waarde sisteem
morele verval is die resultaat
geen mens is meer seker
van wie of wat hy is
net geknaagde
hout poeier
bly oor
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed