Jongste aktiwiteit:

indruk

.
wat my beïndruk
van die wye see
is die variasie
van klimaat
die doek
word daagliks
van voor af geskilder
in die mooiste kleure
met fynbos-geure
wat die agtergrond
in aromatiese
ekstase
dek
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed