Jongste aktiwiteit:

Is jy misbaar?

Is jy misbaar?

Waar jy in die engheid
van jou (be)staan

aan my deur klop,

ek (eers) nie wou o o p maak nie

-jou later wel sou innooi-

om die geheimenis van jou
l-a-n-d-s-k-a-p
te verken –
bakens van jou s i e l te karteer

want in jou ( en uit jou )
is die bruidspaar van hart
en s i e l
her-
e
n
i
g

© Ernst Fernando dos Santos (2015)




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed