Jongste aktiwiteit:

ProjekteAugustus 2019 projek – Wilde wind(Bladsy 3)

Neem die INK-lesers op ‘n tydreis met jou inskrywing vir die Julie-projek. ‘n Reis in Tyd

Wees kreatief Tema: Wilde Wind

Dit kan letterlik of figuurlik wees. Die verhoog is joune!

• Gedigte:

Nie langer as 20 versreëls nie.

Die enigste “rym” waarvan jy in hierdie projek gebruik mag maak, is halfrym! Skryf ‘n vrye vers buite jou gemaksone.

• Verhale:

Nie meer as 600 woorde nie.

• Rubrieke:

Wend humor in jou skryfstuk aan.

Nie meer as 300 woorde nie.

• Artikels:

Koppel die hooftema aan enige onlangse nuus.

Nie meer as 200 woorde nie.

Weens ‘n splinternuwe kriteriasisteem vir die maandelikse projekte (waarmee julle binnekort kennis sal maak), word inskrywings tot slegs 2 (twee) inskrywings per persoon beperk.

Onthou asseblief om jou woordtal aan te dui by elke afdeling. Geniet die projek!
Ek sien uit om julle vaardigheid te beleef. Skryf in Afrikaans – dis die mooiste stem! Lekker skryf; maak my trots! Skryf in Afrikaans, dit het vlerke.

Bly warm en geniet die projek!

Groete
Ink-Moderator

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE

Vuisvoos skakerende strale verlig die blindes se vuisvoosheid en verdoem die voortvarendes tot ‘n dieper duisternis onder verpletterende verwarring van ‘n onheilspellende onderwereld, stry die mensdom teen asemnood, tot die dood berusting bring hoe lank gaan die genadelose gemartel die kinders kwets, of verligting verlangsaam in ‘n skyn van glansende glorie, onder die edel elemente […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed