Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 20)

Ek sit op die lowergroen grasperk in my tuin tussen blinkblaar- karee- en olienhoutbome en kyk hoe die blougrys oumans baard hul dooie takke versier, omring met ’n verskeidenheid komplimenterende vetplante, gekontoer in netjiese blombeddings. Die dag roep na stilte terwyl skaduwees tot reuse groei en die laaste strale van die son vleiend blink op […]

Die landskap van die Kalahari lê soos ’n uitgestrekte ‘kosmiese kraal’ tussen die golwende rooi-rooi duine waarbinne mens, dier, elemente van die natuur en die sand in ’n ewige dialoog met mekaar verkeer. Binne hierdie ‘kosmiese kraal’, wat die raam vorm waardeur die Kalahari ‘gelees’ moet word, word wysheid as lewensritme deur die Boesmanleier, Buks […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed