lastigheid van waarheid
vir regverdiges
kan waarheid lastig wees
by gelowiges is die waarheid
altyd ter sprake in hul lewens
‘n lewe van liefde kan nie
sonder waarheid
bestaan nie
waarheid
is werklikheid
daarsonder kan jy nie
jou talente behoorlik uitleef nie
of jy dit wil weet of nie
jy is binne die stryd
tussen goed
en kwaad
waarheid
maak jou vry
leef in vreugde
van waarheid
en werklikheid
©Teárlach
silwer
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.