lense
doekvoet is ‘n haas
boekevat is ‘n lewenstyl
handevat is ‘n uitreik
goeie vriend ‘n anomalie
vuil lense kan verwarring bring
gekleurde lense kan verbeelding verf
gekraakte lense is nooit akkuraat nie
verswakte lense is ‘n hartslag
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Mooi!