Jongste aktiwiteit:

lewenstol

 

minute, ure, dae,

en jare vlieg verby

elke oomblik iets geleer

my hardeskyf steeds aktief

sagteware party al verouder

hardeware afgeleef en krom

nuutste opdattering pas nie

toe ek sestien was – was ek

al een-en-twintig gewees

op agt-en-sewentig

word ek mondig

voel soos nuwe

takke wat wil

uitloop en

groei

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed