Mag ek maar jou voete was
Mag ek maar jou voete was
Deur: Ryno du Plessis
Soos Judas dra almal maar hul las.
Jesus sê ons moet mekaar se voete was.
In ons lewens tas dra ons almal sonde en seer; die geheime wat ons mooi oppas.
Kwaad en haat gaan jou niks kan baat.
Vandag volg ek Jesus se raad: Mag ek maar jou voete was.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.