Jongste aktiwiteit:

Kind

Ek wou vir jou ‘n kamer inrig
aan die sonkant van die huis,
waar God se duiwe koer
as die wind stil raak

maar in die opelugteater
– van die onsienlike –
het ‘n dobbelsteen verkeerd geval,
met laaste lig het jou hart ophou klop

en die Bloureën blom my kind
ek wens jy was hier,
die wind is stil –
die duiwe koer nie meer nie.

© Ernst Fernando dos Santos




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak