
een hand was die ander
jare gelede op ‘n plaashuis se stoep
sit daar ‘n ouerige boer en gesels
sy gas word gasvry behandel
dit is ou sammy die jood
sammy was nou rêrig
jood uitgeknip
altyd ‘n deal
die een hand
jy weet mos oom karel
die een hand was die ander sê hy
maar oom karel was netso uitgeknip boer
hy val nie vir sammy se verkoopstegnieke nie
kontant is kontant seg hy verm en beslis
skuld is die duiwel se oorkussing
wanneer jou hand onder gewas moet word
seg hy, dan moet hy mos alkant vuil wees
nie dat oom karel ooit suinig was om te gee
nee maar dan gee hy mos en dit is klaar
niks se gewassery onder die hand
of onder ‘n tafel vir hom nie
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.