leë
so leeg soos die wind
wat waai uit die suidpool
so koud soos daardie wind
wat koue snerpende skade
oor die landerye bring
so skadelik is jou
leë woorde
leë beloftes
weer en weer
jou narsistiese
oorweldiggende
snerpende woorde
jou pshichopatié
verwronge DNA
mag ek dan vra
dat uitkoms
kan kom
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.