Jongste aktiwiteit:

MY BOODSKAP

MY BOODSKAP

In die oggend voor ek opstaan
flikker al die liggies op my selfoon
wat almal gestuur het op my foon
ek lees die boodskappe op my foon

ek hoop om van jou te hoor
my hart klop vinnig in my keel
ek voel sommer baie bly
om ñ booskap van jou af tekry

niks anders maak meer saak
blydskap borrel so diep binne my
jy het my dag perfek gemaak
jy het ‘n boodskappie gelaat
jou liefde het my hart aangeraak

© Eleen van Deventer Eleen
08/02/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed